Gert & René

Gert & René

29 Julie  2017

 Gert en René, wat kan ek sê behalwe dat julle troudag eenvoudig ongelooflik was!  

Ek het elke oomblik saam julle geniet.  René, jy is so 'n sagte mensie!  Dankie vir die voorreg wat ek gehad het om julle dag saam met julle te kon geniet!  Dit was 'n lekker ervaring en ek sal dit altyd onthou!

Ek hoop julle hou van julle fotos!  Jy was 'n beeldskone bruid Renétjie!

 

Pin It

Locate Us

Portion 42, 
Farm Diepkloof
Groblersdal
082 772 9914
24 hours

Contact Us!

Contact Colene's Photography at 082 772 9914 via WhatsApp or at This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. for more information!